Punjab - Wikipedia
Punjab, ook gespel en translitereer as Panjab (van Persies: پنج, panj, [pændʒ], "vyf" en آب, âb, [ɒːb] "water" of "rivier".پنجاب beteken dus "vyf riviere"; Pandjabi: ਪੰਜਾਬ, پنجاب, pañjāb; Hindi: पंजाब; Oerdoe: پنجاب), is 'n geopolitieke, kulturele en historiese streek in Suid-Asië, meer spesifiek in …