30+dinge wat jy in die Kaap MOET doen | Vrouekeur
Hierdie is seker die beste manier om Kaapstad te leer ken. Dié dubbeldekker-busse het meer as 30 stoppe en wys jou meer as 50 van Kaapstad se gewildste toeriste-aantreklikhede. Koste: Begin by R180 Meer inligting: City Sightseeing South-Africa. 4. Tafelberg-kabelkarretjie ‘n Moet-doen-aktiwiteit as jy in Kaapstad is!